Welkom by my webwerf! Ek hoop jy kuier lekker!
Antoinette Opperman | Vandat ek kan onthou, was ek lief vir naaldwerk. Van my eerste herinneringe was toe ons vier sussies vakansies gesit en klere maak en lekker gekuier het. Net soos daardie tyd, is die kledingstukke wat ek nou maak versigtig beplan, die lap is met groot omsigtigheid uitgekies en die produk is met liefde gemaak. Die eindprodukte is uniek en asemrowend. Geniet dit wanneer jy dit dra! |
Vul die onderstaande vorm in as ek jou moet kontak elke keer as 'n nuwe reeks klere klaar is, voordat ek dit winkels toe neem. Jy kry dit dan natuurlik 20% goedkoper as die winkelprys! | My twee dogters Christa en Claudi is van die modelle wat die klere vertoon. |
Klere word verkoop by:
- Katvoet - Braam Pretoriusstraat Pretoria
- Blikbeker - Molotopad Kameeldrift-Oos
Phone:+27728073117
Fax:+27866827256
Email: antoinette.opperman@gmail.com